Huis anna Viljoen
Desembermaand is altyd ‘n aangename tydperk van feesvieringe en vakansie hou saam met vriende en familie. Ons wil u almal ‘n baie aangename maand toewens en hoop dit gaan sommer ‘n heerlike tydperk vir u wees. Ons wens u almal ook ‘n Geseënde Kersdag toe.
Mag u gedurende hierdie feesseisoen die liefde van Jesus ervaar en dit ook met andere deel.
“Want ‘n Kind is vir ons gebore. ‘n Seun is aan ons gegee: en die heerskappy is op sy skouers, en Hy word genoem: Wonderbaar, Raadsman, Sterke God, Ewige Vader, Vredevors –“ Jes 9:5.
Suddenly a great company of the heavenly host appeared with the angels, praising God and saying,
“Glory to God in the highest, and on earth peace to men on whom his favor rests.” Luke 2:13-14.
For the average person, life was not noticeable different on the night of Jesus birth. Bars and taverns were busy serving clients, Shepherds crouched around their fires to keep warm while they watch over their sheep.
But in a isolated corner of Bethlehem, in the stable of a modest inn, a Baby lay in a manger. And when the shepherds were preparing for sleep, the angels gathered in a mighty choir and the silence of the night was broken by the celestial hymns of praise. Imagine the shepherds reaction: shock, fear and awe. They knew that they had to find this extraordinary Child whose birth the angels had announced.
While commemorating and celebrating the joyous birth of Christ on this day, make sure that you personally seek Jesus and find Him, as the shepherds did on that night so many years ago. Use the angels song as your prayer to rejoice in the birth of your Savior. (a Shelter from the Storm – Solly Ozrovech)

‘N GETUIENIS DEUR EEN VAN DIE INWONERS.
Dankie aan ons Hemelse Vader wat my bygestaan het in my nag van benoudheid, vrees en angs. Dankie dat U my daardie nag geleer het om meer op U te vertrou. Dat ek nooit alleen is nie en dat U altyd oor my waak. Dankie vir U engele se teenwoordigheid daardie nag om my te ondersteun .

Baie dankie aan al die personeel wat gedurende Desembermaand na die bejaardes omsien. Ons hoop julle het ook ‘n aangename tyd hier by Huis Anna Viljoen.
Ons wil ook graag vir die NG Oos gemeente bedank vir die Kerstee wat hul vir die bejaardes aangebied het en vir die geskenkie wat elke inwoner ontvang het.
Woensdag middag 20 Nov 2014 was absoluut wonderlik met die pragtige sang van die betrokke inwoners en Tannie Lettie Cornelius wat hul op die klavier begelei het. Dankie ook aan die verpleegpersoneel wat ons kom verras het met jul pragtige sang. Julle het sowaar baie talent.
Die tuin voor Noordgang se kamers lyk pragtig. Dankie oom Flip Lategan en Naomie van Wyk, ons waardeer wat jul daar gedoen het. Dit is ‘n plesier om jul handewerk te bewonder wanneer ‘n mens daar verby stap.
Dankie aan almal wat by die Aktiwiteitskamer betrokke was. Dit is heerlik om daar saam te kuier en na interressante onderwerpe te luister. Dankie ook aan Sunelle wat oor verskeie onderwerpe met ons gesels het. Ons het haar op 21 November gegroet en sien uit na Februarie 2015 wanneer daar ‘n nuwe dieetkundige, leersame onderwerpe met ons kom deel.
Dinsdag oggende vanaf 11:00 tot 12:00 gaan ons ook die aktiwiteitskamer gebruik om daar te verf/ kralewerk te doen, en ander belangstellings te beoefen . Ons verfsessies was groot pret. Nege van die inwoners het kom deelneem en almal het dit baie geniet. Kom ondersteun ons, deel jul vaardighede met ons en geniet die tyd saam met ons. Daar is ook ‘n Bingo stelletjie in die aktiwiteitskamer. Almal is welkom om daar te kom Bingo speel.
Moenie jul kersgeskenkpapier weggooi nie. Ons benodig die papier en lint in ons aktiwiteitskamer. Knope en krale sal ook baie welkom wees.
Kleinkoekies en kerskoeke is tans beskikbaar in die aktiwiteitskamer. Julle is ook welkom om Elbè Scheepers te kom besoek of bestellings te plaas by (0823299764).
Neem kennis dat die aktiwiteitskamer vanaf die 12de Desember 2014 tot die 12de Januarie 2015 nie beman sal word nie. Alle aktiwiteite sal weer op 13 Januarie 2015 hervat word. Dink solank aan al die lekker aktiwiteite wat ons daar saam kan aanpak.
Ons het nog baie artikels nodig by die koffiekroeg/aktiwiteitskamer. Alles wat nie meer in jul kombuis gebruik word nie of waarvan jul ontslae wil raak sal hier baie welkom wees. (Enige artikel groot of klein sal welkom wees.
PRYSLYS
Sout tert - R40.00
Vrugtekoek klein - R40.00
Piesangbrood klein - R30.00
Wortelkoek klein - R30.00
Kleinkoekies - R10.00 per pakkie
NUWE INWONERS:
Ons verwelkom Maria Mathews , Koos Burger, Jan Venter en Baby van Heerden en wens hulle ‘n gelukkige en geseënde verblyf toe by Huis Anna Viljoen.
NUWE AANSTELLINGS: Geen
VERJAARSDAE GEDURENDE DESEMBER.
4 - Lettie Cornelius
5 - Elsie Doyle
6 - V/S Martha Mahlangu
8 - Miem Mensink
10 - Ròne Bothma
17 - Suzette Spalding
20 - Maria Mathews
28 - Gert Louw
29 - Michiel Eksteen (99jaar) & Dolf Vos
TUINHUIS
Baie geluk aan julle almal. Mag julle goeie gesondheid en ‘n baie mooi lewensjaar geniet.
PICK ‘N PAY VANDERHOFFPARK het bussies geïnstalleer waar die winkel se aankoopstrokies in geplaas kan word. Ons vra dat indien u die winkel besoek en dit moontlik is, u die aankoopstrokie daarin sal plaas. Afslag word maandeliks op die aankoopstrokies bereken en sodoende kan ons ‘n ekstra afslag op die tehuis se aankope kry.
LIEF EN LEED:
Ons het ‘n paar bejaardes gehad wat gedurende Novembermaand baie ernstig siek was. Ons is saam met jul dankbaar dat jul so mooi herstel het en wens jul spoedige beterskap toe. Die wat nog in die hospitaal is, spoedige beterskap.
Ons dink aan die Brits gesin, sterkte vir julle mag Sy genade julle versterk.
Ons innige meegevoel aan die families en naasbestaandes van: Tannie Glossie Gloster en
Tannie Anna Coetzer . Hulle glimlaggies sal deur ons almal gemis word.
BOODSKAPPIE UIT DIE KOMBUIS

Baie dankie aan Gerda Bezuidenhout vir ons 20 L warm water ketel wat hulle geskenk het .
Dankie ook aan Hantie Booysen vir die potplante wat sy geskenk het.
Groot waardering.
Vriendelike groete en ‘n Geseënde Kerstyd aan u almal. Mag die jaar 2015 net mooi wees en ons sien daarna uit om weer in 2015 kontak te maak dmv. ons nuusbrief.
BESTUUR, HUIS ANNA VILJOEN

- Ons nuusbrief kry baie goeie kommentaar.
BESTUUR, HUIS ANNA VILJOEN